AudreyStories
Канал маалыматтары
AudreyStories
Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bo...
Жаңы эпизоддор
78 эпизод
"Aurora Borealis." Northern Lights. Canada.
Send us a text
5. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 5. "Aurora Borealis." Teenagers find it hard to immigrate. In this story, Carissa stays w...

"The Not-so-Secret Suitcase." Cuba.
Send us a text
"The Not-so-Secret Suitcase". Cuba. Aug 13. 2016. There is a 90th birthday celebration for Fidel Castro in the town of Santa Clar...

"The Heir." Part 6. The End. Panama/Colombia
Send us a text
19. "The Heir." A Journey. Part 6. The End. Panama/Colombia. This is the final episode of our story. We are at the birthday party...

"The Heir." Part 5. Trip to Colombia. PANAMA.
Send us a text
18. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS 18. "The Heir." Part 5. Trip to Colombia. In this episode, Karli and Willrich travel to C...

"The Heir." Part 4. Willrich and Karli. PANAMA.
Send us a text
17. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS 17. "The Heir." Part 4. Willrich and Karli. PANAMA. Why did Willrich (73) decide to give...

"The Heir." Part 3. Karli's Story. PANAMA.
Send us a text
"The Heir." Part 3. Karli's Story. PANAMA. Willrich Otto Schneider picked an heir to his fortune. She is Karli Richter, a woman w...

"The Heir." Part 2. Willrich's Story. PANAMA.
Send us a text
"The Heir." Part 2. Willrich's Story. PANAMA. This is the 2nd part of the story "The Heir." In this part we hear the life-story o...

"The Heir." Part 1. Meeting The Storyteller. PANAMA.
Send us a text
14. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. "The Heir." Part 1- Meeting The Storyteller. PANAMA. 73-year-old German Billionaire -- Willrich O...

"The Symphony of San Sebastian." Mexico.
Send us a text
I travelled on my own to a small village in the mountains of Mexico: San Sebastian del Oeste. I wanted to stay. I had to leave. T...

"Hadim's Secret Tulips." Constantinople. 1518.
Send us a text
6. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 6. "Hadim's Secret Tulips." Constantinople. 1518 (Ottoman Empire time). Hadim is a mercha...

"The Magician of Sarajevo." Bosnia.
Send us a text
8. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 8. "The Magician of Sarajevo.". Bosnia.They met in a thunderstorm in Sarajevo, Bosnia and...

"Maximilian Smiles." Britain.
Send us a text
12. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 12. "Maximilian Smiles." Britain. Maximilian the Second always smiled and that was a pro...

"Carmen Lombardi" Music Backtrack
Send us a text
This version of the story "Carmen Lombardi" has a music and sound effect track added. Bedtime Stories for Adults: set in Italy. C...

"The Orange Bucket." Guatemala.
Send us a text
ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS 2. Fun/serious story with a tiny important twist. Do not let the beginning frighten you. I wr...

"Kidnapped in Colombia." Cartagena, Colombia. 2020.
Send us a text
13. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 13. "Kidnapped in Colombia." Cartagena. 2020. Carlos kidnapped me in Cartagena in broad...

"Storks in Serbia." Serbia.
Send us a text
English Fiction 1. "Storks in Serbia". This is my first English Podcast. I speak Afrikaans as a first language and I write in Afr...

FIKSIE 5. "Noorderligte. Aurora Borealis." 'n Storie uit Kanada. Vir tieners en immigrante.
Send us a text
Immigrante storie. Hierdie storie is vir my oudste dogter. Ek moes haar alleen in Kanada in 'n klein dorpie los, toe sy 'n tiener...

Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye.
Send us a text
Episaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n...

FIKSIE 4. "Die Luisteraar." Hierdie kortverhaal is in die tydskrif SARIE gepubliseer.
Send us a text
Ek het hierdie verhaal die nag voor my 4e kind se 18e verjaardag geskryf -- as verjaardag geskenk aan haar. (Skies my ander 3 kin...

FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf.
Send us a text
Ek het in oos-Europa gaan reis en in Serwië gaan kuier. Daar is 'n ooievaar op elke lamppaal in die hoofstraat. Hierdie Kortverha...

Bosnië 2. Die Towernaar van Sarajewo.
Send us a text
Episode 2. Daar was 'n donderstorm in Sarajewo. Ek het by 'n Towenaar beland. Per ongeluk, genadiglik, of noodwendig.By die lawwe...

Bosnië 1. Sarajewo. Somer-Sonstilstand-Dag 2010. "Sy naam is ZLATCO."
Send us a text
Episode 1. Ek het op Somersonstilstand dag, 21 Junie 2010, in Sarajewo aangekom met 'n vliegtuig. Ek was alleen op reis in Oos-Eu...

Sirië 1. Ek werk in Sirië en leer Arabies-sprekende tieners Engels praat.
Send us a text
Ek hou skool vir vlugtelinge uit Sirië. Ek was gister weer in Sirië -- ek ry sommer soontoe met my kar. Ek hoef nie soontoe te vl...

KORTVERHAAL 1: Katerina se Simfonie. Verhaal uit Mexico.
Send us a text
Romatiese Kortverhaal uit Mexico. Ek het die storie geskryf in 'n klein bergdorpie: San Sebastian del Oeste. (Gepubliseer in SARI...

Burma 3. Hello is Ming_ga_la_bah. Ek dra my nou Longyi Burma-rompie. O,wee.
Send us a text
Ek leer gou groet in Burma. Dis 'n komplekse proses. Ek sê "Ming Ga La Bah" - blitsvinnig. Dan sit ek my hande op my maag en buig...

Peru 1. Ek eet troeteldiere.
Send us a text
Ek sit en staar na die troeteldier op my bord. In Peru eet mense al vir altyd "guinea-pigs". Marmotte. Toe kom die Spanjaarde, va...

China 5. Ek pieps in China en mense sien my! Hulle waai ...
Send us a text
Ek het nie geweet iemand kan my sien nie. Vir 2 weke lank! O wee. Ek giggel nou oor hierdie verskriklike storie, maar ek kry sooo...

Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan
Send us a text
Daar is amper 4000 tempels op die vlaktes van Bagan, in Burma. Ek staan hoog op een van hulle en kyk na hierdie stukture. Dit voe...

Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland.
Send us a text
Op 13e Augustus 2016, vier ek Fidel Castro se 90e verjaardag op die platteland in Kuba. Daar's 'n groot tent, braaivleis en 'n sk...

Burma 1. Die vrou uit Burma laat my tiekiedraai dans op die skool se lessenaar.
Send us a text
Ek was in Burma. Dis die wonderlikste plek - 'n toeris se droom. Maar, dis 'n komplekse land. Hier in Kanada, gee ek Engels vir v...

China 4. Tiananmen Plein se Voetsek aand. Effektiewe Kommunisme - 'n lessie vir my.
Send us a text
Ek het my heel misgis met China. Ek verbeel my dat ek "spesiaal" is omdat ek daar werk. O, wee, O, nee. Ek gaan kuier op my heel...

China 3. My 30 Taxi padkaarte en wat agterop geskryf was.
Send us a text
Ek werk in China. Nie een taxi wil my oplaai nie. Ek LOOP van plek na plek in bloedige hitte en kom nie veel verder as 3 blokke v...

China 2. Die Polisie sluit my toe in China
Send us a text
Ek het gaan werk as onderwyser in China sonder 'n werkspermit. Skuldig. Dit was vir 'n somer-kamp en die organiseerders het ons v...

China 1. Ek slaap in n vreemde man se bed
Send us a text
Afrikaanse storie oor my eerste nag in Beijing, China. Ek het daar gaan werk as 'n onderwyser en was so opgewonde om te kon gaan....

Mexico 1. Bergdorpie waar stories begin: "Katerina se Simfonie" se oorsprong in San Sebastian del Oeste, Mexico
Send us a text
"Katerina se Simfonie". Ek was op my eie in Mexico en wou gaan kyk hoe 'n baie klein dorpie hoog hoog in die berge lyk -- een van...

Guatemala 1. Mary Poppins bly in Guatemala. Ek het haar gesien.
Send us a text
Mary Poppins bly in Guatemala en sy dra baldadige oranje kouse. Soggens sit sy op die geel kerk se trappe en voer die duiwe. Saan...

FIKSIE 3. "Teresa se Oranje Emmertjie". Kortverhaal uit Guatemala.
Send us a text
Kortverhaal. Vrolike storie oor 'n oranje emmer en 'n besonderse vrou. Daar is die mooiste geel kerk in 'n klein dorpie in Guatem...

"Carmen Lombardi." Italy
Send us a text
Bedtime Stories for Adults: set in Italy. Carmen was born invisible. She was child number 5 of 9 children of the famous Lombardi...

"X marks the Spot." Rio de Janeiro. Brazil.
Send us a text
11. ENGLISH. BEDTIME STORIES FOR ADULTS. 11. "X marks the Spot." Rio de Janeiro. Brazil. Perdo Maria Boss had a secret. A dream....

"The Listener." Ecuador.
Send us a text
“The Listener." Ecuador. Our story waits in Ecuador, in a tiny town against the western slope of a majestic mountain. Six extraor...